
d vir dans en l vir leuns - straatligkinders lyrics
jy lyk so mooi
soos die eenvoud van die nag
trane van jou lag vertel my jy’s bereid om
seer te kry
jou hart op die spel te plaas
te dobbel met jou emosies
dis alles ‘n leun
kompliment op kompliment
en jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
dis alles ‘n leuen
is jy gereed vir die waarheid?
dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
gee jy om?
verwoesting strek
oor ‘n paar lewens alreeds
die wonde is
al rou gekrap aan
oplossings
maniere om te oorleef
tydelike verdowing
dis alles ‘n leuen
is jy gereed vir die waarheid
dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
gee jy om?
kompliment op kompliment
en jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
dis alles ‘n leuen
is jy gereed vir die waarheid?
kompliment op kompliment
en jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
dis alles ‘n leuen
is jy gereed vir die waarheid?
dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
gee jy om?
Random Song Lyrics :
- 遊離份子 (ranger) - 陳奕迅 (eason chan) lyrics
- поминки (memorial) - proluke lyrics
- into the night sky - lune (jp) lyrics
- bienvenido - funambulista lyrics
- l’r&b in italia non esiste (interlude) - martina may lyrics
- emathandweni - kwesta & kabza de small lyrics
- novak - nirmou lyrics
- du mal aux autres - hookmgt lyrics
- palermo hollywood - benjamin biolay lyrics
- рандеву (rendezvous) - f3rro lyrics