
eerlikheid al maak dit seer - straatligkinders lyrics
Loading...
my raad is op
en weemoed heers
oor al die vrae
waarmee jy leef
al wat sin maak
is dat ek weet
dat als gebeur
vir ‘n rede
woorde kan nie als regmaak nie
en dade kan verkeerd oor kom
maar wees net eerlik
al maak dit seer
ek kan nie altyd myself in jou skoene plaas nie
maar as ek probeer sal jy my toelaat?
sal jy my van jou hart vertel?
woorde kan nie
als regmaak nie
en dade kan verkeerd oor kom
maar wees net eerlik
al maak dit seer
ek’s so trots op jou
jy’t dit geveg
jy’t teen dit geveg
en oorwin
ek’s so trots op jou
oor alles nou
die lewe begin nou
dit sal met jou
woorde kan nie
als regmaak nie
en dade kan ver*
woorde kan nie
als regmaak nie
en dade kan verkeerd oor kom
maar wees net eerlik
al maak dit seer
Random Song Lyrics :
- lucid dreams (remix) - juicewrldfan900 lyrics
- bye - stress (che) lyrics
- infinite - rice kris lyrics
- so high - kidsubi lyrics
- präambel - kaizar lyrics
- soft light - the fiends lyrics
- bullet! - hateblank lyrics
- choppas on yo blocc - xmafia lyrics
- do the right thing - haarm lyrics
- diary of a mad black man - wakai lyrics