
ek skyn (heilig) - tasché lyrics
[vers 1]
te vinnig, te veel
ek sal al my beloftes breek as jy my net ‘n kans kan gee
wie sal vir my liefde maak, wie sal vir my liefde maak
as die somer so lekker is hoekom voel ek so f*cked
[koor]
ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
sê vir my as die revolusie verby is
[vers 2]
geliefdes, ons weet
ons sal altyd na sy braaksel toe terug keer
moenie so verbaas wees nie, gooi net ‘n bietjie vet op die vuur
[?] melancholies
[koor]
ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
sê vir my as die revolusie verby is
[post*koor]
en ek bly verveeld, en my bene is seer
en ek staan voor jou deur en my kop klop
[vers 3]
genade onbeskryflik groot
ek is die hel in, bibber en beef, die boere betreur
die wêreld gaan jou haat my seun
as jy die waarheid praat
gaan hulle jou wil dood maak
[koor]
ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig
sê vir my as die revolusie verby is
[post*koor]
en ek bly verveeld, en my bene is seer
en ek staan voor jou deur en my kop klop
en my kop klop
Random Song Lyrics :
- lost your mind - deji lyrics
- vexbolts vs. ninja - epic rap battles of brainrot lyrics
- i made u famous - ssolumm lyrics
- natal na saturno - casa saturno, fidelisx & dj 2f lyrics
- folies d'ours - marie jaëll lyrics
- cemetery doom - muze sikk lyrics
- paul's introduction - teapy lyrics
- rihtak ward - جي اوفر lyrics
- freestyle 2 - deathicex lyrics
- lie to me - viscerist lyrics