
elke dag sonder jou - the andré lyrics
elke dag sonder jou, gaan so eensaam verby
en ek mis jou soveel, kom na my, kom terug
elke dag sonder jou, is verlore vir my
ek wil ewig, daar by jou weest
elke oomblik, elke uur, dat jy ver van my is
gaan verby sonder sin en sonlig
jy is alles wat ek vra, en ek het jou so lief
sonder jou het my lewe geen vree
elke dag sonder jou, is so oneindig lank
en ek vra wanneer weer, is jy hier by my?
ek wil jou sien, jou gesig, so is ‘n droombeeld vir my
liefdestrane toe ons twee moes skei
elke oomblik, elke uur, dat jy ver van my is
gaan verby sonder sin en sonlig
jy is alles wat ek vra, en ek het jou so lief
sonder jou het my lewe geen vree
elke dag sonder jou, gaan so eensaam verby
en ek mis jou soveel, kom na my, kom terug
ek wil jou sien, jou gesig, so is ‘n droombeeld vir my
ek sien die trane toe ons twee moes skei
Random Song Lyrics :
- eu não faço sad songs, faço desabafos - luckhaos lyrics
- flesh and bone - shoddy posture lyrics
- murphy's broken heart - the mighty regis lyrics
- get low - hoodcelebrityy lyrics
- koufukuron - sheena ringo lyrics
- hold me tight - eugene remus lyrics
- kolczi- bangkok (official video) - kolczi. lyrics
- i riden så - gjallarhorn lyrics
- 2005 class reunion - nómada lyrics
- so good - dawn richard lyrics