
hou net vas - uncle spike lyrics
Loading...
hou net vas
ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
en of ons die oorlog gaan kan wen nie
hou net vas
hou net vas
in eenvoud kry ons koud
met oop wonde vol bloed en benoud
jou jare van strale in gedagtes vasgebrand
die grootste prys betaal vir goud en sand
ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
en of ons die oorlog gaan kan wen nie
hou net vas
hou net vas
die wolke wen my hart se wense
sonsak-drome sonder grense
hier wil ek tot in ewigheid bly
hier voel ek uiteindelik bevry
ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
en of ons die oorlog gaan kan wen nie
hou net vas
hou net vas
ek weet nie meer of jy die stilte kan erken nie
hou net vas
hou net vas
want vir altyd, vir altyd is vandag
Random Song Lyrics :
- back to life - lostghost lyrics
- burning down the house - dynasty cast lyrics
- relapse - jacob how? lyrics
- well momma - rekcahdam lyrics
- có chắc yêu là đây - sơn tùng m-tp lyrics
- atrapado - superconductor lyrics
- jedino - jala brat, shtela lyrics
- roblox rap [auto rap battles] bacon hair rap - lil mik lyrics
- (interlude) - acid ghost lyrics
- just friends - valentino martinez lyrics