
doodsdreigemente - van coke kartel lyrics
probeer om nie te oordryf nie
demokrasie en doodsdreigemente
wou lankal hande vas hou
koue kalkoen outomaties
daardie romanse moes tot
‘n skielike einde kom
met net een ding op die brein
lê ons en wag tot die aasvoëls kom
en daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
net een ding op die brein
net een ding op die brein
moet my nie probeer dreig nie
traangas en blootstelling wou lankal
wou lankal hande vashou
groei groei growwe regering
die sielsiek siek siel
dit moet tot n einde kom
met net een ding op die brein
lê ons en wag tot die aasvoëls kom
en daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
net een ding op die brein
net een ding op die brein
met net een ding op die brein
lê ons en wag tot die aasvoëls kom
en daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
net een ding op die brein
net een ding op die brein
met net een ding op die brein
lê ons en wag tot die aasvoëls kom
en daar is iets bekend in die flitse wat ek sien
net een ding op die brein
net een ding op die brein
Random Song Lyrics :
- passion - gianni fiorellino lyrics
- ready to kill - naseeb lyrics
- connie dans for mig - red warszawa lyrics
- born is the king (it's christmas) - the recording collective lyrics
- saint - sykik lyrics
- bad intentionz - reem da illist lyrics
- fruitless - jon ochoa lyrics
- in concert with the mirror - attica rage lyrics
- terror to sustain - run level zero lyrics
- pezzo conscious - virux & kappa-o lyrics