
een konfrontasie - van coke kartel lyrics
Loading...
kon jy die aand soos ek lees?
ek weet natuurlik presies wat daar gebeur het
sy sê ek gooi alles saam met my naam weg
die woorde sny my en ek bloei
een konfrontasie van ‘n kopklits af
sit nog een in die hand
veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie
lag so hard as wat jy kan
ek sal die grap wees as jy my nog een vertel
bebloede oë en ‘n wit tafelblad
slaap net ‘n bedreiging en die son is al op
iemand skree: ‘wat de fok?’
en ek voel еk moet
ook van lekker lag kom ‘n massiеwe fokop
skeur jou moue af
verbeel jouself jy lewe nog
vrot energie ons enigste middelaar
iemand skree: ‘hou op’
en ek voel ek moet
Random Song Lyrics :
- quien contra mi - j-king & maximan lyrics
- painkillers - demoji’s corpse lyrics
- gta - sokra lyrics
- mil anos de amor (vol. 09) - washington brasileiro lyrics
- пакуты - дерево lyrics
- hey, rainy - novel core lyrics
- пока (bye) - freddy vorobev lyrics
- чао (chao) - varnavskaya (rus) lyrics
- almamater - antelop lyrics
- super transsexual bros - schmekel lyrics