
in die agtergrond - van coke kartel lyrics
Loading...
al wat ek nodig het is ‘n uitsig
en ‘n ligte bries om in af te koel
son sak in die agtergrond
ek moet die rekening betaal
ek moet ’n windgat kar kry, ek moet
en hom ry, ek moet
hul laat ons loop in ‘n lyn
hul laat ons sterker pille sluk, ek moet
en opdruk, ek moet
kyk hoe lank jy dit kan doen
nie seker of ek hiervan hou nie
niks om vir dokter te sê nie
al wat ek nodig het is ‘n uitsig
en ‘n ligte bries om in af te koel
son sak in die agtergrond
ek moet ‘n lewenspolis kry
ek is bestuurder by die werk, ek moet
harder werk, ek moet
hul het ons nodig om te stem
hul maak ons groot opsoek na roem, ek moet
moet dit voel, ek moet
Random Song Lyrics :
- eternity - avx lyrics
- american psycho - constantine 2:22 lyrics
- tornado - aidyndahustl3r lyrics
- seperti takdir kita yang tulis - nadin amizah lyrics
- only a matter of time - creamay lyrics
- silver ringz cold tongue - wstdyth lyrics
- buio. (outro) - holden lyrics
- vision (feat. joy) - winny seez lyrics
- stashbox - tay b lyrics
- like it or not - waterfall strainer lyrics