
kluisenaar - van coke kartel lyrics
Loading...
gevoel in my tong verloor
terwyl die son oor die plek waarin ons bly gly
en dit ruik na sweet in die stad van al die langafstand*oproep makers
die reuk van dié met heeltemal te veel hoop en geloof
lê jy ook waaksaam en wakker?
genoeg tyd in my hok spandeer
moes dinge deeglik deurkyk voor ek uitgaan
frustrasie
27 kluisenaar
niemand praat nou terug nie
jy sê jy soek iets oorspr*nklik van my af
ek wens daar was geen twyfel nie
dis soos om jouself fisies oor te gee
om aan te hou bestaan
Random Song Lyrics :
- придурок [idiot] - leodealer lyrics
- out of my head - stiletto red lyrics
- licht - treibgut lyrics
- gameboys [ft ilectus] - lil gay boy. lyrics
- мама - yusufyants lyrics
- прикол (funny) - tmao lyrics
- в огонь (into the fire) - lithium lyrics
- donee - xxxvrny lyrics
- rainbow connection (erste deutsche fassung, 1979) - horst gentzen lyrics
- não faz mal (part. stefany vaz) - aysha lyrics