
pynstiller - van coke kartel lyrics
Loading...
ek het nog nie genoeg gehad nie
hier in die suide is die ure te kort
en dit hou nooit buite op raas nie
steel die klank van die wiegelied
sing besitlik saam
die dosis was te groot en beweging is nou te moeilik
smeek
soos ‘n mat deurgeloop
bonatuurlik liefdeloos
wat is daar om te verloor?
ek wou eintlik net dinge bymekaar hou
dis bittersoet
die bottel leeg en diе lewe net half vol
hoе is jy dan nie desperaat nie
alles is meer werd terwyl ek afkom
altyd die ongelukkige een
so sag en deurmekaar
daar is heeltemal te veel hier om te verloor
deur my ledemate verraai
toekoms onder ‘n vergrootglas
en alles van my smeek
soos ‘n mat deurgeloop
bonatuurlik liefdeloos
wat is daar om te verloor?
my pynstiller
Random Song Lyrics :
- grocery store - nathanie lyrics
- take me home (acoustic) - sparsh dangwal lyrics
- dix - 1minute2rap lyrics
- sociopath to his girlfriend - josh moograine lyrics
- monsters - fredo bang lyrics
- keke - drake lyrics
- fuck it up - x2lime lyrics
- wrong train - the psychedelic furs lyrics
- all of my heart - molly kirby lyrics
- alexandra - senior lyrics