
waar is jy? - van pletzen lyrics
waar is jy, waar is jy, waar is jy, waar is jy
[vers]
ons moes ‘n plan beraam voor ons weer in mekaar weg raak
ons was moeg gedans 14 dae al laas geslaap
en die sh*t moet stop, ons is net te crazy saam
almal se tyd raak op, darem het ons vir ‘n tyd bestaan
onthou jy toe ons harte vol was, onthou jy toe ons liefde vol was
jy is die mooiste ding, die mooiste ding waar oor ek kan sing
onthou jy nog die zaap swaai, onthou jy nog die vis braai
en onthou jy my, ek wonder soms waar is jy
[koor]
waar is jy, waar is jy
waar is jy, waar is jy
kan jy onthou hoe alles voorheen was
kan jy nog onthou hoe alles voorheen was
(alles is amazing)
(die wêreld was ons sin)
die wêreld was…
waar is jy, waar is jy
waar is jy, waar is jy
(alles is amazing)
(die wêreld was ons sin)
waar is jy, waar is jy
waar is jy, waar is jy
Random Song Lyrics :
- assunto - luiza dam lyrics
- introspecto - mr break lyrics
- "keys" / "128" - hooray for earth lyrics
- oh lord - lil durk lyrics
- he's my baby - noire lyrics
- just getting started - high school musical cast lyrics
- rabia contenida - necromc lyrics
- a song i forgot i wrote - vinylzombie_mcr lyrics
- life on the edge - oj da juiceman lyrics
- excelente - lucius p. thundercat lyrics