
somerreën - werner van der hoven lyrics
Loading...
onthou jy my hande en
my bakkie se gedreun
laat in die nag
ek hou nog jou stem vas
terwyl jou woorde my omsingel
tot die laaste ster verdwyn
somerreën
liefde kom en gaan alweer
somerreën
liefde kom en gaan alweer
sal ek jou ooit weer soen
jou lippe vasmaak aan myne
tot die oggend koue verskyn
is daar nou ‘n raam
rondom ‘n prentjie van my
wat stil deur jou gedagtes gly
somerreën
liefde kom en gaan alweer
somerreën
liefde kom en gaan alweer
jy moet weet dis moeilik
om ‘n kloof soos die toe te gooi
jy moet weet dis vir altyd
dat ek die twyfels oor jou graf sal strooi
somerreën
liefde kom en gaan alweer
somerreën
liefde kom en gaan alweer
liefde kom en gaan alweer
Random Song Lyrics :
- сука, нах твои вопросы freestyle - tripwavef lyrics
- monks of lindisfarne - arliston lyrics
- the writer (friends electric remix) - ellie goulding lyrics
- mielihyvää (vain elämää kausi 12) - anssi kela lyrics
- bliv ved - gunstig lyrics
- no pain, no gain - majestica lyrics
- facts of life - hellz yea! & dj mousetrap lyrics
- reach the sun - last leaf down lyrics
- anonimo veneziano - ornella vanoni lyrics
- s.t.d.s - littlegayboy lyrics