
vir ingrid - werner van der hoven lyrics
en soos sy daar waai
sy sweef oor die water
gevul met die trane
oseane diep soos sy
by die kleinste van strande
sy spoel in die branders
en haar woorde roep nogsteeds hier binne my
sy’t gesukkel om te aanvaar
daai stryd tussen goed en kwaad
sy het opgestaan en gepraat
oor liefde en oor dit wat saakmaak
jy kan haar woorde vind
want sy’s vir ewig opgebind
soos wat sy gesê het
uit die oë van “die kind”
en soos sy daar waai
sy sweef oor die water
gevul met die trane
oseane diep soos sy
by die kleinste van strande
sy spoel in die branders
en haar woorde roep nogsteeds hier binne my
sy het lief gehad
en ook seer gekry
emosioneel gewroeg
maar ook kopvry
sy het haar laaste
besluit gemaak
uiteindelik het alles net te veel geraak
en soos sy daar waai
sy sweef oor die water
gevul met die trane
oseane diep soos sy
by die kleinste van strande
sy spoel in die branders
en haar woorde roep nogsteeds hier binne my
en haar woorde roep nogsteeds hier binne my
Random Song Lyrics :
- jag finns kvar - the poets lyrics
- everybody won heaven (redrum remix) - nine lyrics
- funky flute - jimmy z lyrics
- $peed - $teffy ka$h lyrics
- можете злиться (you can be mad) - big d & g-style lyrics
- space jam - pries lyrics
- mi pueblito - juan gabriel lyrics
- quand je perdrai mes chaînes - paul piché lyrics
- wants and needs - skillz lyrics
- who i am - $ai 3900 lyrics