
heilig, heilig - wnl benoni lyrics
vers 1:
heilig heilig heilig is u heer
in aanbidding buig ek voor u neer
hoe groot u majesteit
ewig u heerskappy
u lof sal altyd deur in my mond bly
koor:1
want u is waardig almagtig
ewige god
saam met engele sal ons u lof besing
u is oneindig groot
u is verhewe hoog
want u is heilig
vers 2:
heilig heilig heilig is u god
die aarde is u heerlikheid vol
op ‘n hoë verhewe troon
waar u soom die tempel vul
sal my lofsang dag en nag u ore vul
brug :
as die dagbreek my kom stilmaak
en ek hoor net weer u woord
sal my asem u met heerlikheid verhoog
as die dagbreek my kom stilmaak
en ek hoor net weer u woord
sal my asem u met heerlikheid verhoog
koor:
want u is waardig almagtig ewige god
saam met engele sal ons u lof besing
u is oneindig groot
u is verhewe hoog
want u is heilig
Random Song Lyrics :
- girlz, girlz, girlz - jazzie redd lyrics
- location - qaq lyrics
- you - moon gem lyrics
- the arrival home - killah priest lyrics
- rush - dardan lyrics
- spine - onei lyrics
- whiskey midnight - kelli-leigh lyrics
- δράκοι (drakoi) - shinichi 511 lyrics
- você e minha luz - wagner paiva rc lyrics
- another night (demo) - oklou lyrics