
sy genade is genoeg - wnl benoni lyrics
vers 1:
god se liefde, eindig nooit nie
en sy goedheid, droog nie op nie
kyk hoe groot is sy getrouheid
sy genade is nuut elke dag
vers 2:
hy vat verwoesting, en gee ons sieraad
vreugde*olie in plek van weeklaag
‘n kleed van lofsang vir bedruktheid
sy genade is nuut elke dag
koor:
hy gee krag waar ek swak is
geloof waar ek bang is
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg
hy gee vrede in benoudheid
‘n oase in die woestyn
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg
tag:
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
vers 3:
dit is deur jesus, ons hoëpriester
wat ons met blydskap, sy troon kan nader
en hy hulp gee, in verdrukking
sy gena – de is nuut elke dag
koor:
hy gee krag waar ek swak is
geloof waar ek bang is
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg
hy gee vrede in benoudheid
‘n oase in die woestyn
sy genade is genoeg
sy genade is genoeg
tag:
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
hallelujah, ja en amen is sy woord
Random Song Lyrics :
- rizzless - martin hu lyrics
- 100 doezoe cash - lijpe, fatah & ka lyrics
- r$ - yura (haterain) lyrics
- нью сорт (new sort) - kleuser lyrics
- torpile - p2raull lyrics
- 9.1 - liesaa lyrics
- flechazo en el centro - ysy a, bhavi & milo j lyrics
- roastin'-n-toastin' - riverside click lyrics
- fck mj - favé (fra) lyrics
- bread baker - leroy carr lyrics