
die braaibroodjie reël - ziané saayman lyrics
(hey bokkie, bring die vleis)
pak ‘n vleisie en jou meisie vir ‘n braai
en sê jou vroutjie sy moet onthou van die slaai
en passop vir elke hoek en draai
want die braaibroodjie reël is ‘n ding dis nogals kwaai
so bring jou beste broodjie
want die braaibroodjie reël is dit
wat sê die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
wat’s die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
so die braaibroodjie reël is dit
as jy ‘n mooi broodjie aan mekaar kan sit
dan kry jy ‘n oopmondsoen
dis hoe ons dinge doen (dis hoe ons dinge doen)
so samantha het ons nou geleer
om jou braaibroodjie met botter te smeer
onthou van die kaas, want die kaas is baas
en die braaibroodjie reël is ‘n reël van die plaas
wat sê die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
wat’s die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
(hey bokkie, bring die slaai)
breek die reël, dan raak jou vroutjie dalk net kwaai
want die beste braaibroodjie sal haar bui so vinnig omdraai
so manne julle kry net daai een “try”
want die braaibroodjie reël is ‘n ding dis nogals kwaai
so bring jou beste broodjie
want die braaibroodjie reël is dit
wat sê die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
wat’s die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
so met die braaibroodjie reël kry jy net een kans
maak seker dat jou tong met jou vroutjie s’n dans
maak hom bruin maak hom fyn
met ‘n glasie wyn, ja die glasie wyn is vir al die pyn
(mwah)
wat sê die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
wat’s die reël van ‘n lekker braaibroodjie?
jy kry ‘n oopmondsoen
Random Song Lyrics :
- bring me flowers when i'm gone - 23:59 lyrics
- oh yeah - gd&top lyrics
- sans patience - beside version - joyce jonathan lyrics
- curry from 30 - mike dreams lyrics
- você não é um dos meus - tiago carvalho lyrics
- jag önskar att i morgon aldrig kom - parken lyrics
- meow meow meow meow meow - flatsound lyrics
- ikar - kieras lyrics
- crack head - gizmo (rap) lyrics
- cinacina - bangerz lyrics