lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bossiekop – aidam-john & lil’ willy

Loading...

jou bestaan dit bring voort liefde
maak die lewe soveel beter
my bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het?
hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
en nogsteeds so mooi lyk elke dag
kan ek die here dank dat hy
jou gemaak het perfek vir my
vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
jy is al wat kort by my
is alles wat ek nodig het
is alles wat my drome soek
en elke dag soos jy die auntie jackie’s aansmeer
en my nuwe lewe gee en kry wat jou toekom
want jy…
my bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het?
hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
en nogsteeds so mooi lyk elke dag
kan ek die here dank dat hy
jou gemaak het perfek vir my
vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
kan ek ma?
kan ek ma aan jou hare vat? (ooh)
sy sê nee, sy sê nee
wat van saterdag?
oooh ek is dronkverlief (jis)
ek is babalas (jis)
dalk is ek versin
ma nanna lag haar kla (skrrt)
jy maak alles warm binne my
sê vir my jy’s lief vir my
ja ek weet jy is ma kom net asseblief herinner my
ek wil jou hare kam
na ‘n lang dag
dan beginne soen ek stadig haha
my bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? (hoe’t jy geweet)
hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
en nogsteeds so mooi lyk elke dag
kan ek die here dank dat hy (dank dat hy)
jou gemaak het perfek vir my (perfek vir my)
vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
jy’s die baas van die plaas vee daai trane af beibie (beibie)
noem haar cardi b en die b is vir braidings (braidings)
sys nie ‘n fliek nie ma sy’s ‘n lekke stuk uh
sy slaan nie jou asem weg nie sy laat jou huk
sy’s ‘n sondaar dishoekom sy skyn
sy maak ‘n bolla al isit hoe klein
ek hou haar hand vas (yeah)
luister aandagtig
van sy is baie meer as net pragtig (ah ah)
my bossiekop hoe het jy geweet dat ek jou nodig het? (hoe’t jy geweet)
hoe het jy geweet dat jy moet bystaan opdra en regmaak?
en nogsteeds so mooi lyk elke dag
kan ek die here dank dat hy (dank dat hy)
jou gemaak het perfek vir my (perfek vir my)
vir my en altyd wil ek my lewe saam jou wees
jou bestaan dit bring voort lewe
verdien liefde
al ons liefde

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...