lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu here dankie – aidam-john & lil’ willy

Loading...

here dankie
dankie vir wat jy doen
jy het ons beskerm in wat jy ons doen
here dankie
dankie vir wat jy doen (jy doen)

al die jare was dit moeilik
maar jy’t my deur gedra
so ek sê dankie vir wat jy doen
dit kon so anders gewees het
ma jy’t by my gestaan
so ek dankie vir wat jy doen

al die jare was dit moeilik
maar jy’t my deur gedra
so ek sê dankie vir wat jy doen
(vir wat jy doen)
en dit kon so anders gewees het
andеrs gewees het
dankie vir wat jy doеn
wat jy doe doe doen

yeah
dis ‘n wonderwerk dat ek staan
is ‘n wonderwerk dat jy my nogsteeds bystaan
is ‘n wonderwerk dat ek steeds wonderwerke ervaar
is ‘n wonderwerk dat ek steeds
wonderwerke verrig
is ‘n wonderwerk dat ek steeds
wonderwerke doen
en ek wonder hoe god se hart werk
en hoe god se hand werk
van sy hand is oor my lewe
hou my warm as ek bewe
ek is spuit oor baie goete en ek moet myself vergewe
gister is verby
maar gister is ‘n les wat niemand kan vermy
so skaam gekry toe ek gister aand huil
maar my hart is op die regte plek
en jy staan saam my
hoor my mooi
al die jare was dit moeilik
maar jy’t my deur gedra
so ek sê dankie vir wat jy doen
(vir wat jy doen)
en dit kon so anders gewees het
anders gewees het
dankie vir wat jy doen
wat jy doe doe doen

wie’t my opgetel toe ekke hard val ?
god!
wie’t my bygestaan toe ekke swak was ?
god!
wie was daar die toe wonde vars was?
god!
wie’t na my luister al was ekke lastig
ay ay ay
god is lief vir my
en sy guns is oor my lewe
ek is die bewys
plus die duiwel wil my afvat, hy wil verlei
ek’t gedog dit was die einde, god’t ‘n plan met my
dit gaan meer as ‘n ongeluk vat om ontslae van my te raak
my broer is in die hemel
en ek weet dat hy verlang
ma hy sal nog ‘n rukkie nog moet wag
want god se hand was regtig oor daai kar
sê my!
wie was daar ? (yeah yuh)
toe alles teen ons draai
toe almal teen ons staan
toe alles op ons val
ons vader
ons hemelse vader
ons hemelse vader
ons hemelse vader
ons hemelse vader

here dankie
dankie vir wat jy doen
jy het ons beskerm in wat jy ons doen

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...