lirik lagu hoef nie meer te huil nie – aidam-john & lil’ willy
maar ek weet
dis moeilik om te glo
jou hart vir my te gee
want jyt so baie seer gekry
en ek weet
jy kan jou tydjie vat
om vir my in te laat
want dit wat ek sien wat ons kan wees
ek glo in jou
glo in ons
glo in wat ek sien en dit is
ek glo in jou
glo in ons
glo in wat ek sien en dit is
dat jy !
jy hoef nie meer te huil nie
hoef nie meer te huil nie
want jy is die een wat ek wil hê
ek glo in jou
jy hoef nie meer te huil nie
jy hoef nie meer te huil nie
want jy is die een wat ek wil hê
(jou, ons) na naaa
oh naaa
jy is die een wat ek wil hê
ek glo in jou
jy hoef nie meer te huil niе (jy hoef nie)
hoef niе meer te huil nie (na ooh ah)
want jy is die een wat ek wil hê
daar is mense in my lewe
ek gaan jou heelbo sit
ek en jy saam mekaar
gaan veg teen die bose
ja ek weet jy het ‘n huis
maar my hart is jou woning
kom ‘n bietjie nader laat ek jou noodle besoedel
jy hoefie meer te huil nie
kom ons lag ‘n bietjie saam
ekke brag alweer met jou
mense sê ek is verwaand
jou geluk en jou skoonheid
maak nogsteeds vir hulle naar
hulle haat, ma jy bly ‘n baas
want ek sê dat jy…
jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie meer te huil nie)
hoef nie meer te huil nie
want jy is die een wat ek wil hê
ek glo in jou (in jou)
jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie)
jy hoef nie meer te huil nie (jy hoef nie)
want jy is die een wat ek wil hê
(jou, ons) oh na
oh naaa
want jy is die een wat ek wil hê
stayviral vir jou !
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu ejmatt › lirik lagu po staremu – ejmatt
- kumpulan lirik lagu m m m f d › lirik lagu life fucking happends – m.m.m.f.d.
- kumpulan lirik lagu сочетаем sochetaem › lirik lagu этот город (this city) – сочетаем (sochetaem)
- kumpulan lirik lagu geordie kieffer › lirik lagu gut – geordie kieffer
- kumpulan lirik lagu ritual howls › lirik lagu i can hear your tears – ritual howls
- kumpulan lirik lagu saian › lirik lagu obsesif nevroz – saian
- kumpulan lirik lagu stef brasil › lirik lagu md – stef (brasil)
- kumpulan lirik lagu creasian x quezo redsea › lirik lagu episodes – creasian x quezo redsea
- kumpulan lirik lagu masked reaper › lirik lagu this is my rap song – masked reaper
- kumpulan lirik lagu khemmis › lirik lagu bloodletting (live) – khemmis