lirik lagu kleurling kind – aidam-john & lil’ willy
geagte kleurling kind
kan ek saam jou praat
ek weet dit is swaar
ek weet jy is
ek’s ‘n kleurling soldaat
ek’s ‘n kleurling soldaat
ek het nie baie nie
maar ek weet ek is instaat
ek het ‘n klomp vrae
so ek vra my ma en pa waarvandaan ekke kom
hulle sê van ‘n aap (heh)
toe ek klein was het ek ged*nk dit is waar
dat kleurling mense net ken van faal, dis onwaar!
jy doen jou ding
ek doen my ding
en ons sal raas vir mekaar
bly staan
staan op kleurling kind (staan op kleurling)
elke keer as jy val
elke keer as jou probleme
jou net in die oë staar
want opgee was nooit ‘n opsiе vir jou gewees nie
opsie vir jou gеwees nie
moet dit net nooit vergeet nie
‘n kleurling kyk na ‘n kleurling
en al deel ons ook nie bloed nie
is jy my tweeling
jy hoefie net te val nie
jy kan dit ook oorwin
die kallid gebied is die gevaarlike area
want hier’s gevaarlike dokters, gevaarlike nurse
gevaarlike onderwysers en fabriek werkers
ek hoop dit is wat jy bedoel as jy nou sê dat ons gevaarlik is
en wie vergeet dan nou die gevaarlike rugby spelers?
bly staan
staan op kleurling kind (staan op kleurling)
elke keer as jy val (val)
elke keer as jou probleme
jou net in die oë staar
want opgee was nooit ‘n opsie vir jou gewees nie
opsie vir jou gewees nie
moet dit net nooit vergeet nie
ek weet dit gaan tog moeilik
daar waar jy nou is
en jy raak net sterkter
elke keer as jy bly val
elke as jy val
jys meer as ‘n oorwinnaar deur god
wat jou krag gee
en jy bly staan
bly staan
staan op kleurling kind (staan op kleurling)
elke keer as jy val ( elke keer as jy val)
elke keer as jou probleme
jou net in die oë staar (opsie gewees)
want opgee was nooit ‘n opsie vir jou gewees nie (gewees vir jou nie)
opsie vir jou gewees nie
moet dit net nooit vergeet nie
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu ac13 › lirik lagu take me down – ac13
- kumpulan lirik lagu the caustic sheedies › lirik lagu payphone gold – the caustic sheedies
- kumpulan lirik lagu kid bob › lirik lagu dicke anna (club mix) – kid bob
- kumpulan lirik lagu ellee duke › lirik lagu alexa, turn off my feelings – ellee duke
- kumpulan lirik lagu r e m › lirik lagu so. central rain (i’m sorry) (unplugged, live 2001) – r.e.m.
- kumpulan lirik lagu alem alejandroo › lirik lagu despojo – alem alejandroo
- kumpulan lirik lagu r e m › lirik lagu me in honey – live in chicago / 1995 – r.e.m.
- kumpulan lirik lagu julian le play › lirik lagu urlaub – julian le play
- kumpulan lirik lagu joeboy › lirik lagu contour – joeboy
- kumpulan lirik lagu roberta miranda › lirik lagu sorrir faz a vida valer – roberta miranda