lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu kom ons praat – aidam-john & lil’ willy

Loading...

stay viral vir jou
ooh
kom ons praat
want deesdae is jy net te stil
kom ons maak
die dinge reg tussen ons
sê my hoe jy voel
sê vir my wat jy bedoel
dat ek moet alles doen om dit reg te maak
kom ons praat (ons praat)
oor die dinge wat jou seer maak
kom ons praat (ons praat)
oor wat tussen ons aangaan
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
ons praat oor ons
uh kom ons praat (kom ons praat)
kom ons maak net seker jy verstaan (ay yeah yeah yeah)
uh ek is daar (uh)
elke las sal ek saam met jou dra (awe)
kommunikasie dit raak nou minder (hmm)
ek mis die dae toe ek en jy skinder (joh)
praat saam met my
wat pla jou van binne
want jy is die een
in my harts jy te vinde
wat moet ek maak om dit beter te maak (ja)
wat moet ek maak om jou weer te laat smile (woah)
ek mis jou dans, ek mis jou houding
my oë is toe, ma jy is steeds oulik
is waar (yeah)
dat ek kan nie sonder jou issie (issie)
en ek wil nie sonder jou issie
ek wil nie sonder jou issie so
[kom ons praat] (ons praat)
oor die dinge wat jou seer maak
kom ons praat (ons praat)
oor wat tussen ons aangaan
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
ons praat oor ons
ek en jy is bedoel vir mekaar
ekke jy is bedoel vir mekaar
ek en jy verstaan mekaar
maar waar staan ons met mekaar
ek wil jou hê, punt (punt)
jy is aan wie ek aan d*nk (d*nk)
met jou lyk my toekoms blink (blink)
jy mekeer my en jou vinger, jou vinger
jou vinger mekeer ‘n ring uh
ek het jou nodig
ma wie het jy nodig
want god weet ek benodig jou
god weet ek benodig jou ah
dis waar (yeah)
dat ek kan nie sonder jou issie (dat ek kan nie sonder jou)
en ek wil nie sonder jou issie (en ek wil nie sonder jou)
ek wil nie sonder jou so
kom ons praat (kom ons praat)
oor die dinge wat jou seer maak
kom ons praat (kom ons praat)
oor wat tussen ons aangaan
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
ons praat oor ons
kom ons praat (kom ons praat)
oor die dinge wat jou seer maak
kom ons praat (ons praat)
oor wat tussen ons aangaan (oor wat tussen ons aangaan)
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
kom ons praat ons praat ons praat
ons praat oor ons

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...