lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu niemand anders – aidam-john & lil’ willy

Loading...

niemand anders sal so mooi kan pas hier langsaan my
niemand anders sal die mooie hartjie van my kry
maar ek weet dat , is nogsteeds jy (jy)
is nogsteeds jy (jy)
dis nogsteeds jy hier aan my sy
ek hou van haar maar dit is te min
geld in haar sak
ek sê sy moet dit bind
want ek betaal vir alles
ek betaal vir alles
jyt my uitgebowl soos jacques kallis
hulle wil jou afbreuk ma ek het jou bou
my arms om jou en my hart klou aan jou
tot vandag toe bly jy my beste keuse
skoenlappers in my mag, jys die rede
beter
glo my daar is niemand anders beter
sewе biljoen mense еn jy is eerste in my lewe
ja jy is altyd daar
jys my a b c jy maak my d mekaar
niemand anders
sal so mooi kan pas hier langsaan my
niemand anders (oooh)
sal die mooie hartjie van my kry
maar ek weet dat ‘ is nogsteeds jy (nogsteeds jy)
is nogsteeds jy (nogsteeds jy)
dis nogsteeds jy hier aan my sy
dis jy nogsteeds jy jy
ooh na
is jy (dit bly nogsteeds jy)
nogsteeds jy
nogtans, wil jy by my bly (ay)
nogtans, is jy hier by my
nogtans, is jy aan my sy (aan my sy)
my ma en pa praat al van trou
hulle ek weet ek behoort by jou
dag en nag is ek getrou aan jou
ek voel al soos die hemel soos ek al die kinnes bloulig
dit maak nie saak wat hulle van my d*nk nie
ek voel veilig om jou pinkie
en my hartjie is joune
niemand anders behalwe joune (ja)
niemand anders kan my laat voel (ja)
netsoos jy vir my laat voel
alles wat jy aan my doen
wil gedoen wees (wil gedoen wees)
niemand anders
sal so mooi kan pas hier langsaan my
niemand anders (oooh)
sal die mooie hartjie van my kry
maar ek weet dat ‘ is nogsteeds jy (is nogsteeds jy)
is nogsteeds jy (is nogsteeds jy)
dis nogsteeds jy hier aan my sy
jaa hier aan my sy
dis nogsteeds jy hier aan my sy
nogtans, wil jy by my bly
nogtans, is jy hier by my
nogtans, is jy aan my sy

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...