lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu twee harte – aidam-john & lil’ willy

Loading...

senuweeagtig is ek vandag
vriende probeer moet in my praat

vandag begin ons met verewig
ringe word gedeel twee harte word een
fenomenaal lyk jy vandag
dit laat my voel dat verewig
ewig is te kort
dit is te kort
dit laat my voel dat verewig
ewig is te kort

iemand klop aan die deur
is my beste bra
hy vra is ek alright
ek sê ” ek kan nie asem haal”
hy sê “asem in”
toe asem ek uit
“vandag is julle dag, glo my alles is okay”
hy sê hy is trots op my
en hy maak my das stryd
“jy moet jou compose mybroe, doen dit vir jou bruid”
hy maak ‘n onsmaaklike grap
almal weet mos hoe’s hy
hy vra my is ek reg
van dit is daai tyd
vandag begin ons met verewig (yeah)
ringe word gedeel twee harte word een
fenomenaal lyk jy vandag
dit laat my voel dat verewig
ewig is te kort
dit is te kort
dit laat my voel dat verewig
ewig is te kort

almal staan op
haar pa bring haar in
hier kom my skat
my oë’s glad sop nat
knop in my keël
en haar pa gee haar af
hy sê vir my
“seun jy beskerm haar van vandag af”
ek sê “ja my oom ekke doen dit somme lag lag”
en ek sê vir haar “d*mn jy lyk pragtig”
die gemeente sit en luister nou aandagtig
terwyl ek sê

vandag begin ons met verewig (begin ons met ons lewe)
ringe word gedeel (ringe word gegee)
twee harte word een (ek wil met jou wees)
fenomenaal (oooh)
lyk jy vandag (lyk jy vandag)
dit laat my voel dat verewig
ewig is te kort
dit is te kort
van dit laat my voel dat, voel dat
jy’s wat ek nodig het

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...