lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek sal wag – aidam-john

Loading...

(vers 1)
hoekom is jy so harteloos
om my soos niks te vat en weg te stoot

(voor koor)
om sonder jou te wees
is nie die moeite werd nie
om sonder jou te leef
sal ek nie kan oorleef nie

(koor)
en ek sal wag
totdat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag
totdat ek nie pyn voel nie
ek sal wag
sal wag
totdat jy my terug vat
so ek sal wag
wag vir jou

(vers 1)
ek weet nie hoe gaan ek deur dit maak nie
want jou woorde ” ek kan nie meer ” het seer gemaak

(voor koor)
om sonder jou te wees
is nie die moeite werd nie
om sonder jou te leef
sal ek nie kan oorleef nie
(koor)
en ek sal wag
totdat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag (aaahh)
totdat ek nie pyn voel nie
ek sal wag (ek sal wag)
sal wag (sal wag)
totdat jy my terug vat
so ek sal wag
wag vir jou

(sangbrug)
ek sal wag vir jou
ek sal hier bly
tot jy besluit
om terug te vat
sonder jou
sal ek nie kan oorleef nie

(koor)
en ek sal wag
totdat jy dit nie bedoel nie
en ek sal wag
totdat ek nie pyn voel nie
ek sal wag
sal wag
totdat jy my terug vat
en ek sal wag
wag vir jou (oooh)
en ek sal wag
todat jy my terug vat
ek sal wag
wag vir jou
vir jou
vir jou !

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...