lirik lagu water onder die brug – andriëtte
[vers 1]
waar aan hou jy wat jy vas hou los jy
sal jy kan vertrou, daars meer vir jou
voel jy weet jy glo jy blink ‘n toekoms
of bring troebel water, twyfel nader
maak los en laat gaan dan sal jy verstaan
[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou, liefde sal jou vashou
[vers 2]
waarna soek jy wat jy optel hou jy
kyk hy in die son
verblind daarom
hoekom stop jy waar jy stroom kan af ry
trek jou drome nader
hier nie later
voel en vetrou, daars soveel meer vir jou
[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou liefde sal jou vashou
[vers 3]
[?] en kyk verby
jou hoop en drome
sien nog ‘n môre
op die deur waar voor jy staan
bly geluk en staan jou man
draai die sleutel sluit dit oop
[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou liefde sal jou vashou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu iamfonzie › lirik lagu just friends – iamfonzie
- kumpulan lirik lagu faron young › lirik lagu almost persuaded – faron young
- kumpulan lirik lagu the microphones › lirik lagu i think we’re alone now (tommy james & the shondells cover) – the microphones
- kumpulan lirik lagu fukiyo kiss › lirik lagu raw rock – fukiyo kiss
- kumpulan lirik lagu callmecake › lirik lagu danny phantom – callmecake
- kumpulan lirik lagu lio ferro › lirik lagu que te enamore – lio ferro
- kumpulan lirik lagu smoop › lirik lagu bøys sø sick – smoop
- kumpulan lirik lagu wolves › lirik lagu wither – wolves
- kumpulan lirik lagu crown the empire › lirik lagu mzry – crown the empire
- kumpulan lirik lagu aphyxion › lirik lagu crown of thorns – aphyxion