lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu sononder – anton l’amour

Loading...

toeris pak lig vir die wolk en die woud
onthou die lag en dans is ligter as goud

reisiger deur ʼn sterre*woestyn
wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn

sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op die dag wat vergaan
sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom

in die pendel tussen hawens word die vlug bepaal
toeris pak lig voor die donker daal

fetus tot fossiel spiraal deur ʼn sterrewoestyn
wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn

sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op ʼn dag wat vergaan
sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom

sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op die dag wat vergaan
sononder sononder
hierʼs ʼn heildronk op die nag wat moet blom
kanpai
phambili ngempilo
za vashe zdorovie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...