lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu nonna – appel

Loading...

[vers 1]
nonna, nonna
ek sien jou net op sondae, sondae
skaap tjops en patats proe snaaks sonder jou
ek sukkel om te kou, maar ek hoop jy kom kuier weer gou
nonna, nonna
soveel dinge wat ek wil vra, wil vra
gaan jou voete dalk eendag stil kan staan
soek jy nog na die maan, mag jou drome jou volg waar jy gaan

[koor]
nonna nonna
dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar
die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
ek hou ‘n plekkie net vir jou my nonna
dis tyd om huis toe te kom

[vers 2]
nonna nonna
voor elke “maar” is ‘n komma, komma
ek moet weet: gaan jy bly of gaan jy gly?
tot die einde van ons tyd, want jy soek altyd ‘n rede om te ry

[koor]
nonna nonna
dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar
die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
ek hou ‘n plekkie net vir jou my nonna
dis tyd om huis toe te kom
nonna nonna
dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar
die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
ek hou ‘n plekkie net vir jou my nonna
dis tyd om huis toe te kom

[vers 3]
nonna nonna
ek sien my lewe in jou oë, ja, o ja
hoe ons oud word op die plaas huis se stoep
tot die hemele ons soek
kan jy hoor hoe ek saans na jou roep?

[koor]
nonna nonna
dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar
die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
ek hou ‘n plekkie net vir jou my nonna
dis tyd om huis toe te kom
nonna nonna
dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar
die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar
ek hou ‘n plekkie net vir jou my nonna
dis tyd om huis toe te kom

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...