lirik lagu vir jou geval – arno jordaan
[koor]
sit jou lyf styf teen myne
ek wil jou so graag teen my voel
hier op die dans vloer
net vir mekaar bedoel
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
[vers 1]
jy, jy is vir my gemaak
jy laat die lig weer skyn
jy laat die oomblik tel
en jy lyk aan die brand vanaand
jy laat die dak in val
jy laat die tyd stil staan
[pre*koor]
so hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk
my drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
en hoe kan ek meer as net jou aandag kry
jy maak iets wakker hier in my
met hoe jy lyk
[koor]
sit jou lyf styf teen myne
ek wil jou so graag teen my voеl
hier op die dans vloer
nеt vir mekaar bedoel
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
praat ‘n bietjie minder
wys ‘n bietjie meer vir my
ek voel jou hande
dit maak my mal verby
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
[vers 2]
ek, ek is verslaaf aan jou
ek soek jou hier en gou
ons tyd is nou
[pre*koor]
so hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk
my drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
en hoe kan ek meer as net jou aandag kry
jy maak iets wakker hier in my
[koor]
sit jou lyf styf teen myne
ek wil jou so graag teen my voel
hier op die dans vloer
net vir mekaar bedoel
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
praat ‘n bietjie minder
wys ‘n bietjie meer vir my
ek voel jou hande
dit maak my mal verby
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
ons dans die aand verby
want ons het saam geval
saam val ons weer en weer en weer
sit jou lyf styf teen myne
ek wil jou so graag teen my voel
hier op die dans vloer
net vir mekaar bedoel
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
praat ‘n bietjie minder
wys ‘n bietjie meer vir my
ek voel jou hande
dit maak my mal verby
ons dans vir ure
druppels teen die mure
so hard vir jou geval, val, val, val
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu bri c › lirik lagu real quick – bri-c
- kumpulan lirik lagu lunar c › lirik lagu magnolia remix – lunar c
- kumpulan lirik lagu daquanboi › lirik lagu welcome to daydreaming – daquanboi
- kumpulan lirik lagu ali stive › lirik lagu ali stive – ali stive
- kumpulan lirik lagu pankadon › lirik lagu mas eu não – pankadon
- kumpulan lirik lagu ms_paint › lirik lagu w a t e r – ms_paint
- kumpulan lirik lagu hercules love affair › lirik lagu 5:43 to freedom – hercules & love affair
- kumpulan lirik lagu riff raff › lirik lagu yesterday (remix) – riff raff
- kumpulan lirik lagu jonathan mcreynolds › lirik lagu maintain flow (live) – jonathan mcreynolds
- kumpulan lirik lagu walk the moon › lirik lagu someone like you – walk the moon