lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu knieë lam – as jy sing

Loading...

[vers 1: hendri myburgh, solomon cupido]
jy sê dit is verby
jy sê jy kannie langer bly
met my hart hier in jou hande weet ek jy moet gaan
ek wens ek kon jou hou
ek wens ek was ‘n beter ou
as dit jou laaste aand by my is wil ek jou nie laat gaan
ek wens jy kan verstaan
hoe mis ek al ons tye saam
ek mis jou hande deur my hare
hoe kan ek jou laat gaan?
ek sien jou in die reën
ek sien hoe jy jou hart uitleen
ek wens na al die seerkry sien jy ek’s die een
[koor: groep]
en nou staan jy hier voor my
o jy maak my knieë lam
o jy haal die wind hier uit my seilе
en ek bly net lief vir jou
en nou staan jy hiеr voor my
o jy maak my knieë lam
o ek voel jou hande deur my hare
en ek wens dat jy sê jy’s verlief op my
verlief op, verlief op my
verlief op, verlief op my

[brug: leah en bobby van jaarsveld, chanell van den bergh,groep]
ek soek jou naby my
en nou staan jy hier voor my
o jy maak my knieë lam
o jy haal die wind hier uit my seile (verlief op jou)
en ek bly verlief op jou
en nou staan jy hier voor my
o jy maak my knieë lam
o ek voel jou hande deur my hare
en ek wens dat jy kan sê jy’s verlief op my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...