lirik lagu snak na my asem – as jy sing
{vers 1: leah, bobby van jaarsveld]
ek hou dit in, my asem in
ek’s bang ek gil, jy raak so liggies aan my
dit alles voel, dit alles voel
net soos ‘n fliek wat nooit sal einde kry
ek stuier en vir ‘n oomblik raak die aarde doodstil
ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil
my spiere lam, my woorde stom
ek voel so dom dis wat jy doen aan my
[koor: groep]
want jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
[brug: bobby van jaarsveld, leah, albei]
dit bekommer my (dat ek)
nie beheer kan kry (oor my)
oor my lyf en oor my helе wese (want jy)
kom en maak my mal (want jy)
kom еn maak my val (oor jou)
oor jou voete en jy verlos
{slot: groep}
want jy jy jy jy laat my snak na my
[instrumenteel}
asem
jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my are
het jy dan geen genade?
jy jy jy jy laat my snak na my asem
hoe vinniger my hart klop
daar’s niks wat dit ooit kan stop
jy jy jy jy laat my snak na my asem
jy vernou my aare
het jy dan geen genade?
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu j han › lirik lagu belong – j. han
- kumpulan lirik lagu fu schnickens › lirik lagu got it covered – fu-schnickens
- kumpulan lirik lagu young thug › lirik lagu count up – young thug
- kumpulan lirik lagu frank zappa › lirik lagu in france [ycdtosa 3] – frank zappa
- kumpulan lirik lagu mc ren › lirik lagu forget what ya heard (clean) – mc ren
- kumpulan lirik lagu softee › lirik lagu tus olas – softee
- kumpulan lirik lagu throne heist › lirik lagu осень забирает нас (osen’ zabiraet nas – original mix) – throne heist
- kumpulan lirik lagu raisi k › lirik lagu winner takes all – raisi k
- kumpulan lirik lagu gbeke › lirik lagu erase – gbeke
- kumpulan lirik lagu killa t › lirik lagu blunt cypher 2.0 – killa t