lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu totaal finaal – as jy sing

Loading...

[vers 1]
dis alles verby
wat gebeur nou met my?
miskien is hierdie bedoel
onbekende gevoel
maar dis ok iets nuuts vir my
kan ek dit liefde noem?
maar hoe sal ek weet?
moet ek alles vergeet?
so verlief op jou
voel jy iets vir my?
{voorkoor}
is dit in my hart of raas my kop?
moet ek probeer of dit net stop?

[koor]
jy trek my in en ek stry nie
dis die begin
maar nie net vir my nie
sê my hoе jy voel
en wat ek moet doеn
ek het my hart op jou verloor
jy roep my siel bietjie nader
ek wil net skree bietjie harder
en as jy dit nie weet
en voor ek vergeet
ek het my hart totaal finaal op jou verloor

{vers 2]
hoe het alles begin, hoe dit gebeur?
wat het jou hier gebring?
moes ek dit keer?
ek wil jou verstaan, ek wil jou ken
ek wil met als jou vir my wen

{koor]
jy trek my in en ek stry nie
dis die begin
maar nie net vir my nie
sê my hoe jy voel
en wat ek moet doen
ek het my hart op jou verloor
jy roep my siel bietjie nader
ek wil net skree bietjie harder
en as jy dit nie weet
en voor ek vergeet
ek het my hart totaal finaal op jou verloor
[brug]
jy’s moeilikheid, jy’s dryfsand
jy’s onvoorspelbaar, jy brand
hier in my hart gee oor en ek sink

[slot}
jy trek my in en ek stry nie
dis die begin
maar nie net vir my nie
sê my hoe jy voel
en wat ek moet doen
ek het my hart op jou verloor
jy roep my siel bietjie nader
ek wil met skree bietjie harder
en as jy dit nie weet
en voor ek vergeet
ek het my hart totaal finaal op jou verloor
ek het my hart totaal finaal op jou verloor

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...