lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vergeet wat jy weet van jy weet van liefde – as jy sing

Loading...

[vers 1]
toe ek jou daar sien
was dit klaar verby
dit was net een kyk
en dit was klaar met my

[voorkoor]
maar jy wou net niks weet
jy sê dit maak te seer
en jy’s nie lief vir liefde nie
maar ek het klaar besluit
[koor]
vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d*nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry
want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d*nk van my

[vers 2]
ek gaan jou hart moet wen
al kos dit myne ook
al is jy net so bang
ek weet jy voеl dit ook

[voorkoor]
en ek wil by jou weet
of jy my ook wil hê
jy weet nie wat bring môre niе
maar ek sal jou daar kry

[koor]
vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d*nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry
want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d*nk van my
[brug]
ek wens ek kon terug gaan in tyd
en die een wat jou seergemaak het
net so seer maak
voor hy jou hart kon breek
en dit in ‘n duisend stukke hier laat lê

[slot]
vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d*nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry
vergeet wat jy weet van liefde
vergeet wat jy d*nk van my
ek en jy gaan net eenkeer lewe
dis dalk die laaste kans wat ons kry
want ek wil jou hê
en ek weet jy sê
die liefde is nie vir jou bedoel
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d*nk van my
so vergeet wat jy weet van liefde
en vergeet wat jy d*nk van my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...