lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu ek gaan by jou bly – ausie g

Loading...

ek gaan by jou bly lyrics
intro:

rappertjie

kyk hier,jy moet nie nog lank vat nie
wat gebeur nou
ek sien vir jou en jy sien vir my
urh?
ne, jy vat te stadig, jy vat te stadig by my
hoe so?
jy weet mos hoe ons is
jah?
ons is… ons is…
complicated…
haha
rappertjie:

voel jy dieselfde oor my(ja)
ek voel dan dieselfde oor jou(okei?)
jy was al lank al by my
baby ek was mos al lank al by jou

kan jy nie sien wat jy nou gedoen het
jy’t my gevat as jou girl
wat het jy gese ”ja, ek is te loyal”
ek is net loyal by hom(haha)

ja, hy praat met my(okеi)
gesels te veel mеt my(okei?)
en hy maak my bly
hy kan maar nou bietjie hier kom bly

ek kan nie se hy’s myne nie
want dus amper festive
maar kyk hier ek was mos eeste hier
baby, ek raak mos aggressive(aggressive)

chorus:

ek is verlief op die way, hoe hy my kyk
bokkie ek is mos al joune(joune)
noem my jou baby
en dan koppel ons twee mos nou ne
mal verlief op jou
en mal verlief op my
complicated storie ja
but ek gaan by jou bly

ek is verlief op die way, hoe jy my kyk
bokkie ek is mos al joune(joune)
noem my jou baby
en dan koppel ons twee mos nou ne

mal verlief op jou
en mal verlief op my
complicated storie ja
but ek gaan by jou bly

ausie g

ek need jou in my life
want daar is niemand soos jy nie(jy nie)
my liefde vir jou is so deep
ek kan nie die gevoel hier binne beskryf nie

sy’s my alles, sy’s my girl en sy’s my lady(lady)
sy is myne en niemand gaan haar kry nie(kry nie)

as ek haar vra dan trek(oooh) sy net haar woorde terug(woorde trug)
sy se sy wil myne wees, maar sy wil nou net vlug(vlug)(jaaa)
sy se sy’s bang deur festive gaan sy my nou lose(my nou lose)(ooooh)
jy weet dan ek is loyal so ek sal daai never doen(never doen)
chorus:

sy is verlief op die way, hoe ek haar kyk
jy weet dat ek is dan al joune(ek is dan al joune)
ek noem vir my jou baby
dan koppel ons twee mos nou ne(koppel mos nou ne)

mal verlief op jou
en mal verlief op my(mal verlief op my)
complicated storie
maar ek wil by jou bly(wil by jou bly)

sy is verlief op die way, hoe ek haar kyk
jy weet dat ek is dan al joune(ek is dan al joune)
ek noem vir my jou baby
dan koppel ons twee mos nou ne(koppel mos nou ne)

mal verlief op jou
en mal verlief op my(mal verlief op my)
complicated storie
maar ek wil by jou bly(wil by jou bly)

pre*chorus

sy is verlief op die way, hoe ek haar kyk
jy weet dat ek is dan al joune
ek noem vir my jou baby
dan koppel ons twee mos nou ne

mal verlief op jou
en mal verlief op my
complicated storie
maar ek wil by jou bly

chorus:

ek is verlief op die way, hoe hy my kyk
bokkie ek is mos al joune(is mos al joune)
noem my jou baby
en dan koppel ons twee mos nou ne(koppel mos nou ne)

mal verlief op jou
en mal verlief op my(mal verlief op my)
complicated storie ja
but ek gaan by jou bly(gaan by jou bly)

ek is verlief op die way,(op die way) hoe hy my kyk
bokkie ek is mos al joune(ek is dan al joune)
noem my jou baby
en dan koppel ons twee mos nou ne(koppel mos nou ne)(jaaa)

mal verlief op jou
en mal verlief op my(mal verlief op my)(mal)
complicated storie ja
but ek(ek) gaan by jou bly(wil gaan by jou bly)

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...