lirik lagu bly – biggy(sa)
[vers 1: biggy]
soveel vra wat ek vra terwyl ek soek vir die stukke
was ek nie genoeg was dit iets van binne
jy het my gebreek en geroof van my sinne
soveel om te sê maar dit kruip weg op my lippe
ek steek dit weg waar die son nie kan skyn nie
daar wat alles op my jaag, my nie kan kry nie
ek moes vlug ek kon nie langer bly
want die een wat jy was, is nie meer jy nie
jy was vreemd vir my en dit hou my wakker
die duiwel wat jy is het opgesluip van agter
ek was sterk еn my hart was altyd dapper
maar die volume van jou aksiеs sit ek nou sagter
[koor: bouwer bosch]
jy was die afgrond waarin jy wou sien nie
jou lee beloftes is nie wat ek verdien nie
‘n pik donker dood loop straat waar ek en jy
‘n laaste keer praat
jy was die kom maar ek het gehoop jy was die punt
al die tyd het jy my met jou leuens verblind
ek het jou vir ‘n engel misgis
ek is net bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
[vers 2]
ek moes byt aan my tong
om te keer dat ek skree
jou wou alles uit my he en ek het net gegee
jy’t gesê ek kan loop daar is baie visse in die see
maar vir jou was ek ‘n vis in ‘n druppel gelee
jy het dorings in jou hart ek wou blomme in jou plant
al was jy altyd verkeerd het ek gestaan by jou kant
jy sal my los in die donker ek sal soek vir jou hand
al was ek ‘n see emosie sou jy bly op die sand
ek hoop jy leef met gewete met die pyn wat jy bring
ek hoop jou hart raak swaar as jy my stem hoor sing
ek hoop jy voel wat ek voel en jou liefde raak min
maar vir nou al wat jy kry
is maar net jou sin
[koor: bouwer bosch]
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
ek is bly, bly dat ons verby is
jy was die kom maar ek het gehoop jy was die punt
al die tyd het jy my met jou leuens verblind
ek het jou vir ‘n engel misgis
ek is net bly, bly dat ons verby is
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu rouge › lirik lagu popular – rouge
- kumpulan lirik lagu комсомольск komsomolsk › lirik lagu голова пуста (empty head) – комсомольск (komsomolsk)
- kumpulan lirik lagu jared james nichols › lirik lagu nails in the coffin – jared james nichols
- kumpulan lirik lagu los coast › lirik lagu monsters – los coast
- kumpulan lirik lagu mary d › lirik lagu lene – mary d
- kumpulan lirik lagu cats and cats and cats › lirik lagu this brilliant sky – cats and cats and cats
- kumpulan lirik lagu eli singer › lirik lagu better day – eli (singer)
- kumpulan lirik lagu she wants revenge › lirik lagu must be the one (hyper crush remix) – she wants revenge
- kumpulan lirik lagu linkz › lirik lagu kill me – linkz
- kumpulan lirik lagu bils official › lirik lagu tangerine – bils official