lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu boet en saartjie – biggy(sa)

Loading...

[koor]
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie

[vers 1]
so kom ek vertel jou van ‘n bra naam boet
met ‘n lekker paar vellies en ‘n khaki hoed
fris gebou met ‘n brandy boep
altyd met ‘n smile gegroet ey
boet het daar op die plaas gebly
daar vir hom ‘n vrou raak gewei
lekke huisie daar saam gekry
weg van die stad se raasery
happy vibes gebly so lekke
groot fokken hond wat staan by die hekke
met ‘n paar hoenders en ‘n bloed rooi trekker
trop skape oor die veld gescatter
tot die een dag vat ‘n chat met ‘n pel
en die ou hom van die stad vertel
alles was nog goed en wel
tot hy ‘n bietjie in die stad wou gel

[koor]
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
[vers 2]
so op ‘n vrydag is hy reg om te gaan
lekke paar tekke en ‘n nuwe hemp aan
fancy cologne en sy hare gekam
boet het gevoel soos ‘n hele ander man
hyt vir saartjie gesê hy gaan ‘n bier gaan drink
maar vir saartjie het dit bietjie snaaks geklink
want boet like braai en syt ged*nk
dis net toe daar waar die kak begin
met ‘n moerse spoed gery tot die club
groot bors met sy pel in gestap
gestaan by die bar ‘n paar shots gevat
gechat saam girls bietjie uit gehak
ontmoet toe daar ‘n engelse poppie
met blonde hare en ‘n kort rooi rokkie
hy sê vir haar i really like you bokkie
sy sleep toe vir boet na die badkamer hokkie

[koor]
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie

[vers 3]
kry vir boet toe daar dik stukke
hy voel haar by die boude en trek haar by die heupe
hy sê vir haar i like the taste of your lippe
die pop het sy hele lyf laat jitter
next moment stamp die deur hard oop
saartjie staan daar met haar oë kak groot
daar sit boet met die pop op sy skoot sh*t
boet is in die middel van ‘n stoot
saartjie gryp toe die pop by die hare
dik upset en bars ‘n paar are
boet fokken stress want dis kak vir jare
dis een moerse scene in die openbare
sh*t slat die fan, saartjie is nie dom nie
boet kom agter [?]
clubs is ‘n plek waar hulle nie meer kom nie
en die goue stad is nie ‘n plek vir hom nie ey
[koor]
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie

boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie
boet en saartjie, die perfekte paartjie
tot boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir saartjie

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...