lirik lagu 68 chevy (minki) – bok van blerk
sy ry ‘n 1968
chevy
sy sê daar’s soveel om te sien
soos sy weg trek voel my hart
heavy
maar ek kon niks sê dat sy bly
al my vriende sê vir my
buddy
‘n one night stand is mos nie trou
want girls so mooi soos sy gaan nooit
steady
en girls soos sy weet nie van bly
toe sê my
is jy nog steeds so lief vir my
minki
soos daal aand op die plaas, ons het so geraas
jy’t gesê jy wil bly, want jy’s klaar gery
maar nou is jy so vêr van my
minki
en ek wag by die draai, waar die stofpad waai
want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
en elke aand d*nk ek aan jou
minki
d*nk watter ou voel aan jou lyf
en al my pêlle sê ek’s mal
crazy
maar ek weet jy d*nk ook aan my
toe sê my
is jy nog steeds so lief vir my
minki
soos daal aand op die plaas, ons het so geraas
jy’t gesê jy wil bly, want jy’s klaar gery
maar nou is jy so vêr van my
minki
en ek wag by die draai, waar die stofpad waai
want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
en hoe vêr gaan jy met daai ou
chevy
en hoeveel moet jou hart nog sien
en soos die paaie rol en draai
minki
onthou daar êrens kan jy bly
toe sê my
is jy nog steeds so lief vir my
minki
soos daal aand op die plaas, ons het so geraas
jy’t gesê jy wil bly, want jy’s klaar gery
maar nou is jy so vêr van my
minki
en ek wag by die draai, waar die stofpad waai
want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
en ek wag by die draai, waar die stofpad waai
want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu pentatonix › lirik lagu bohemian rhapsody – pentatonix
- kumpulan lirik lagu jason segel › lirik lagu food delivery / cat sitting / cat funeral – jason segel
- kumpulan lirik lagu blood youth › lirik lagu pulling teeth – blood youth
- kumpulan lirik lagu xavi vidal feat berni mora › lirik lagu volem córrer més – xavi vidal feat. berni mora
- kumpulan lirik lagu de glorious › lirik lagu my case is different – de-glorious
- kumpulan lirik lagu talos › lirik lagu control – talos
- kumpulan lirik lagu bootsy collins › lirik lagu shock-it-to-me – bootsy collins
- kumpulan lirik lagu сидоджи дубоshit грязный рамирес sid ram › lirik lagu amadeus* – сидоджи дубоshit & грязный рамирес (sid & ram)
- kumpulan lirik lagu los rosarios › lirik lagu desdichado – los rosarios
- kumpulan lirik lagu sultan shepard › lirik lagu damn – sultan + shepard