lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu bloubul shebeen – bok van blerk

Loading...

in vroeg 2010 was die land sokker mal
en fifa se fluitjie het op loftus geval
die bulle moes uit en die pale moes gaan
as jy final wou kyk moes jy soweto toe gaan

ons pak toe die bussie, vleis, klippies en coke
die manne is nervous, die jonges wil choke
dis groot rugby final en blou bloed’s nooit bang
hier kom ons orlando, mag geen tsotsi ons vang

maar nooit sal jy glo wat ek nou gaan vertel
soweto partytjie! hy klim binne by jou vel!
die manne lag almal, ‘n african dream
en daar om ‘n draai
daar staan ‘n bloubul shebeen
‘n blou bul shebeen?

‘n bloubul shebeen (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
nog nooit in jou lewe het jy so iets gesien
‘n bloubul shebeen? (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
in soweto, dis rugby
dis kwaito en khaki
en niemand kry gestaak nie
in daai bloubul shebeen!
die baakies en busse maak daai plek so vol
nog nooit in soweto was daar so ‘n wit kol
dis rugby soos sokker, die braaie vat vlam
die mense lag lekker, die kleure meng saam

dis tyd vir die game maar die manne wil bly
daai bloubul shebeen het ‘n t.v. gekry
ek vat toe my kaartjies en skeur hulle op
ek sê vir daai queen, skink vir my nog ‘n dop!

die hele shebeen hulle het geskreeu, daai mans hulle’s laf
toe die blou bulle daar by die orlando uitdraf
rugby, soweto, jy’s seker mal!
maar lyk my almal by south africa hulle like die rugby bal!

‘n bloubul shebeen (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
nog nooit in jou lewe het jy so iets gesien
‘n bloubul shebeen? (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
in soweto, dis rugby
dis kwaito en khaki
en niemand kry gestaak nie
in daai bloubul shebeen!

‘n bloubul shebeen (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
nog nooit in jou lewe het jy so iets gesien
‘n bloubul shebeen? (eitsa!)
‘n bloubul shebeen? (hola!)
in soweto, dis rugby
dis kwaito en khaki
en niemand kry gestaak nie
in daai bloubul shebeen!

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...