lirik lagu ek is joune, jy is myne – bok van blerk
elke uur van elke dag selfs in die
middel van die nag sal ek jou vas kan hou
in die winter of die somer maak nie
saak nie ek’s n dromer en ek’s lief vir jou
ons het loseer in n granny flat, geslaap op n enkelbed
verslaaf aan jou
daai desember breek my bike,
ons moes langebaan toe hike vir die samesyn
al kom die wêreld tot n einde,
dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
ek is joune jy is myne
tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
al daai dae is nou verby, het in ons eerste huis gaan bly
in n doodloop staat
ons het n labrador gekry, met n kat aan sy sy * n papegaai wat praat
met ons jongste nog op skool en oudste by die jool
bly jy my beste maat
ons kan gaan aftree waar ons wil
sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe
al kom die wêreld tot n einde,
dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
ek is joune jy is myne
tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
al kom die wêreld tot n einde,
dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
ek is joune jy is myne
tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
en al breek jy nou ons bande
jy’s in die arms van n ander man
al kom die wêreld tot n einde,
dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
ek is joune jy was myne
tot die dood ons skei my verbond gestaan
al kom die wêreld tot n einde,
dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand
ek is joune jy was myne
tot die dood ons skei my verbond gestaan
tot die dood ons skei stap ons hand aan hand
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu bill wymans rhythm kings › lirik lagu tobacco road – bill wyman’s rhythm kings
- kumpulan lirik lagu round table › lirik lagu dancin’ all night – round table
- kumpulan lirik lagu therack22 › lirik lagu level 1 riots. – therack22
- kumpulan lirik lagu d smoke › lirik lagu ukulele freestyle – d smoke
- kumpulan lirik lagu the expelled › lirik lagu make it alone – the expelled
- kumpulan lirik lagu amanda miguel › lirik lagu teléfono maldito – amanda miguel
- kumpulan lirik lagu harry connick jr › lirik lagu yes we can can – 1479135 – harry connick, jr.
- kumpulan lirik lagu joe south › lirik lagu drown in my own tears – joe south
- kumpulan lirik lagu netinho › lirik lagu por teu beijo – netinho
- kumpulan lirik lagu priscilla › lirik lagu tout est fini – priscilla