lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hatfield jol – bok van blerk

Loading...

as hatfield kom
en ons raak dronk
dan gooi ons net name weg en ons maak hier lekker stront

en al my pêls
druk hoshuis smiles
huis madeliefie is lekker los girls is net vir my

en ek sien toe daar ‘n bokkie en ek laai haar op my trok
en sleep toe in burnettstraat af cool runnings is die plek vyf bob marley’s maak my gek

as hatfield kom
en ons raak dronk
dan gooi ons net name weg en ons maak hier lekker stront

stones is ook daar
pool game lyk naar
twee hoërskool meisies met puisies kom skop my op my jack

en ek gaan toe na die barman ek kry ‘n koue bier, twee breezers vir die cherries
maar die goed is vreeslik duur dit maak hul dronk so oor ‘n uur
daai bob marley’s draai nou suur

as hatfield kom
en ons raak dronk
dan gooi ons net name weg en ons maak hier lekker stront
maloneys rock
try daar my luck
probeer haar dronk maak met wyne, sy stuur my in my moer

en ek try toe maar haar sussie maar dis duidelik sy’s nie lus nie
ek chaff toe die haar n*ggie maar die n*ggie is te rou
en die bouncer is haar ou hy slaan my oë altwee potblou
en die breezers girls val flou kan oom bob marley nie onthou

as hatfield kom
en ons raak dronk
dan gooi ons net name weg en ons maak hier lekker stront

drop zone gevind
drink my toe blind
tequila’s, brandy’s en jaggies heeltemal verslind

en ek val toe oor ‘n speaker en ek breek my linkerbeen
iemand slaan my met ‘n bottel en my aand is nou verby die blerrie kops kyk nou vir my
deur die tralies van die tronk hulle sê ek is poepdronk

ek sê toe vir hulle maar weet julle wat ek het nie so baie gedrink nie net
5 bob marleys, 8 black labels, brandewyn so 4
10 tequila’s, 9 jaggies, breezers was te duur

ek sê, ek het nie so ek het nie so baie gedrink nie was daai meisies van die hoërskool
as hatfield kom

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...