lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu honnelos – bok van blerk

Loading...

maandag oggend gesuit en getie
die kinders nou net by die skool afgelaai
die resessie het nou sy nadraai
my vrou moes loop werk in ‘n mall in dubai

dinsdag het ek jou gesien by die spar
wou nog groet maar daar was ice cream innie kar
woensdag wou ek bel maar was met werk oorlaai
ek bel jou môre met reelings vir die braai
ai laat waai

maar as die naweek kom maak ons die honne los
vir die volgende twee dae maak ons in die weber kos
dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel

maandag aand moes ek my bakkie verkoop
my kinders moet kaalvoet self skool toe loop
ek begin d*nk om perlemoen te gaan stroop
tot hoe laat vanaand bly die drankwinkel oop?

dinsdag sou ek email, maar my lugtyd was op
ek wou sommer hoor of jy lus voel vir ‘n dop
woensdag wou ek sê, ag kom maak net ‘n draai
maar ek bel jou môre met reëlings oor die braai
ai laat waai
maar as die naweek kom maak ons die honne los
vir die volgende twee dae maak ons in die weber kos
dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel

maar as die naweek kom maak ons die honne los
vir die volgende twee dae maak ons in die weber kos
dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel

maar as die naweek kom maak ons die honne los
vir die volgende twee dae maak ons in die weber kos
dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...