lirik lagu ‘n goeie man – bok van blerk
weet jy
wat jy als vir my beteken
as daar four is moet jy sê
ek sal dit so wil hê
dat jy nie twee keer hoef te vra nie
trane
sal jy nooit weer hoef te huil nie
ek sal meer as net probeer
sal jou skerm teen die seer
dat jou hart nooit hoef te skeur
vir jou sal ek wees
‘n goeie man
wat altyd sal bly staan
vir jou sal ek wees
wat jy verlang
ek sal jou op my hande dra
met liggaam en gees
sal ek daar wees
om die twyfel weg te hou
en al stort die wêreld om ons neer bly ek ‘n goeie man
in donker
sal jy nooit weer hoef te skuil nie
ek sal weet as jy my vra
om te vat wat jou nog pla
dat jy dit nooit hoef te dra nie
somtyds
as dit als vir jou te veel raak
moet jy weet ek hou vas
so styf hier teen my vas
dat niks jou weer kan seermaak
vir jou sal ek wees
‘n goeie man
wat altyd sal bly staan
vir jou sal ek wees
wat jy verlang
ek sal jou op my hande dra
met liggaam en gees
sal ek daar wees
om die twyfel weg te hou
en al stort die wêreld om ons neer, bly ek ‘n goeie man
voel jou in my wese
ek weet jy’s deel van my
vir jou het ek belowe
ek sal altyd by jou bly
vir jou sal ek wees
‘n goeie man
wat altyd sal bly staan
vir jou sal ek wees
wat jy verlang
ek sal jou op my hande dra
met liggaam en gees
sal ek daar wees
om die twyfel weg te hou
en al stort die wêreld om ons neer bly ek ‘n goeie man
en al stort die wêreld om ons neer bly ek ‘n goeie man
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu punchmade dev › lirik lagu punch legend – punchmade dev
- kumpulan lirik lagu ney nadia nakai › lirik lagu thick slim – ney & nadia nakai
- kumpulan lirik lagu jy kor › lirik lagu hello mr – jy (kor)
- kumpulan lirik lagu jayef kay › lirik lagu rebell – jayef kay
- kumpulan lirik lagu bonnie madison › lirik lagu crimson – bonnie madison
- kumpulan lirik lagu xanderr monroe › lirik lagu brick by brick (vip mix) – xanderr monroe
- kumpulan lirik lagu ivan cornejo › lirik lagu ya te perdí (deluxe) – ivan cornejo
- kumpulan lirik lagu kasher quon pedro sleaze › lirik lagu ill n****s – kasher quon & pedro sleaze
- kumpulan lirik lagu avalanche prt › lirik lagu assim – avalanche (prt)
- kumpulan lirik lagu immabigballer › lirik lagu агрегаты и ампуляки (agregati and ampulyaki) – immabigballer