lirik lagu was – bok van blerk
[afrikaans]
[verse 1]
toe ons nog jong was
toe ons nog in staat was
gedagtes nog dronk was
ons huur altyd laat was
toe vensters nog oop was
jou hemp nog n small was
jou kar nog net loop was
die damme nog vol was
en lag nog n kuur was
die vlag nog n trots was
en kos nog nie duur was
jou oupa jou rots was
die paaie nog grond was
jou brief nog in ink was
jou lyf nog gesond was
die toekoms nog blink was
[chorus]
hier is jy nou
hier is jy nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
is dit toe nou
is dit toe nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
hiers ons nou
[verse 2]
toe ons nog bly was
verjaarsdae n ding was
toe sy aan jou sy was
en trou meer as ring was
toe rugby n sport was
en waardes n eer was
geboue nog kort was
en daar nog geleer was
toe foute nog skaars was
die pad na gedenk was
n hou nog geraas was
ons minder geskenk was
toе omgee geprys was
en dankie gesе was
toe jy nog okay was
jou hoop nie verle was
[chorus]
hier is jy nou
hier is jy nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
is dit toe nou
is dit toe nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
hiers ons nou
[chorus]
hier is jy nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
is dit toe nou
is dit toe nou
waar jy wou wees
waar jy wou wees
hiers ons nou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu slyme tripp › lirik lagu damaged – slyme tripp
- kumpulan lirik lagu projeto sola › lirik lagu magnificat – projeto sola
- kumpulan lirik lagu azchike › lirik lagu lil stinc stinc – azchike
- kumpulan lirik lagu chuck cooper › lirik lagu don’t take much – chuck cooper
- kumpulan lirik lagu kult › lirik lagu wait – kult
- kumpulan lirik lagu wwmkeith › lirik lagu devil’s flirting in prada. – wwmkeith
- kumpulan lirik lagu safe and sound › lirik lagu the will of fire – safe and sound
- kumpulan lirik lagu banda aires de sinaloa › lirik lagu me dicen tus ojos – banda aires de sinaloa
- kumpulan lirik lagu james vils › lirik lagu i’ve been seen – james & vils
- kumpulan lirik lagu sosnowski › lirik lagu hej! – sosnowski