lirik lagu verby – bouwer bosch
vat my hand as ek sê
hou my vas as ek lê
ek raak nou rustig hier
vat jou tyd en besluit
proef die ewigheid
ons raak nou rustig hier
sal jy daar vir my wag as ek vir jou vra
sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae
kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar
as dit so is, is dit hartseer
so wanneer die woorde val dis verby, dis verby
wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy
die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
so hou nou op om te sê dis verby, dis verby
vat ‘n kans op jou vrees
ek wil net hê jy moet wees
jy raak onrustig hier
asem in wat jy wens
besef jy is net ‘n mens
jy raak nou angstig hiеr
sal jy weer vir my wag as ek aan hou vra
sal jy weer vir my lag soos in die jonger daе
kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar
as dit so is, is dit hartseer
so wanneer die woorde val dis verby, dis verby
wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy
die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem
so hou nou op om te sê dis verby, dis verby
so hou nou op om te sê dis verby, dis verby
so hou nou op om te sê dis verby, dis verby
ek kan nie langer hierdie stilte verdra nie
dit was ons skuld so dit help nie ek kla nie
is jy bereid om als op te gee?
te erken dit was die moeite werd

dis verby, dis verby, dis verby

lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu marcela morelo › lirik lagu el club de los milagros – marcela morelo
- kumpulan lirik lagu honcho hoodlum › lirik lagu broke boy remix – honcho hoodlum
- kumpulan lirik lagu nate dogg › lirik lagu nobody does it better (ft warren g) – nate dogg
- kumpulan lirik lagu the black lillies › lirik lagu whiskey angel – the black lillies
- kumpulan lirik lagu mainsail › lirik lagu my storm – mainsail
- kumpulan lirik lagu maria jose quintanilla › lirik lagu la bikina – maría josé quintanilla
- kumpulan lirik lagu todd edwards › lirik lagu where are you? – todd edwards
- kumpulan lirik lagu kato callebaut › lirik lagu justify – kato callebaut
- kumpulan lirik lagu sac1 › lirik lagu 10k – sac1
- kumpulan lirik lagu muhumigos › lirik lagu endale – muhumigos