lirik lagu die boer in my – brendan peyper
die boer in my
hou van die vrou in jou
wil sy arms net om jou vou
sien hoe ons eendag trou
kom bietjie nader
ek wil nie wag vir later
jy’s my main course nie net ‘n starter
jy dop my wêreld om liewe vader
stop ’it ek like ‘it
as jy die heeldag so op my skoot sit
my wêreld so uitmekaar skud
aan jou sal ek aanhou klou
vir nou
die boer in my
hou van die vrou in jou
wil sy arms net om jou vou
sien hoe ons eendag trou
dis geen geheim
die boer in my
soek alles wat lê in jou
wil jou hart net by hom hou
sy alles net gee vir jou
die boer in my soek net jou
ek kan nie help nie
as ek heeldag so net aan jou d*nk
die gedagte van jou wat vassit
dis die verlange na jou wat ek mis
laat dit net in*sink
daar’s niks wat dit kan bereken
hoeveel jy vir my beteken
te veel van jou is te min
vir my
die boer in my
hou van die vrou in jou
wil sy arms net om jou vou
sien hoe ons eendag trou
dis geen geheim
die boer in my
soek alles wat lê in jou
wil jou hart net by hom hou
sy alles gee net vir jou
die boer in my soek net jou
die boer in my
hou van die vrou in jou
wil sy alles gee net vir jou
sien hoe ons eendag trou
die boer in my soek net jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu afturthekid › lirik lagu money stacks – afturthekid
- kumpulan lirik lagu unfoonk › lirik lagu ape shit – unfoonk
- kumpulan lirik lagu eliots › lirik lagu ho chi minh city – eliots
- kumpulan lirik lagu 43ai › lirik lagu рике (rike) – 43ai
- kumpulan lirik lagu maverick city music › lirik lagu god will work it out – maverick city music
- kumpulan lirik lagu ginger boatwright › lirik lagu give a little bit back – ginger boatwright
- kumpulan lirik lagu majan › lirik lagu deine haut / gone – majan
- kumpulan lirik lagu digital analog › lirik lagu demonz freestyle – digital analog
- kumpulan lirik lagu benny benassi chicco secci › lirik lagu i wanna be disco (radio edit) – benny benassi & chicco secci
- kumpulan lirik lagu gold kid › lirik lagu tanga guinda – gold kid