lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu dis so lekker – brendan peyper

Loading...

alles het sy tyd
ons moenie mors nie
geluk is tuisgemaak
ek kan nie wag nie
om net skoene uit te skop
ek kan nie meer wag vir daai laaste stop nie
gelukkig is jy by my
ek kan nie kla nie
die myle vlieg verby
dis nie meer vêr nie
sing saam met die radio
elke song waarvan ons altwee hou

hou my wakker, jou hand in myne
dit kan nog ‘n rukkie so bly

dis so lekker
lekker om die wind te voel waai
hier deur my hare op die plaaspad
dis so lekker
lekker om ‘n bietjie van alles te vergeet
en net ‘n smile want
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my

vertel my nog meer van jou
ek kan vir ure
luister na wat jy sê
jy ken die beste
stories van jou kinderdae
moenie stop
al het ek soveel vrae

ek kan nie ver-ssings hou
as jy by my is
daar’s meer wat wag as ons
eers by die huis is

soen die spore om my nek
kan ons die pad nog verder rek
hou my wakker
jou hand in myne
ek kan nog ‘n rukkie so bly

dis so lekker
lekker om die wind te voel waai
hier deur my hare op die plaaspad
dis so lekker
lekker om ‘n bietjie van alles te vergeet
en net ‘n smile want
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my

daar’s niks lekker lekkerder as om die pad saam te vat
terwyl ek vir jou kyk die spore dieper trap
om elke hoek en draai steel ek ‘n druk en ‘n soen
dis hoe ons kommunikeer dis hoe ons goed voel

dis so lekker
lekker om die wind te voel waai
hier deur my hare op die plaaspad
dis so lekker
lekker om ‘n bietjie van alles te vergeet
en net ‘n smile want
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my
jy’s by my – y – y – y – y-
by my by my
want jy’s by my

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...