lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu hy loop oop – brendan peyper

Loading...

[verse 1]
naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar
‘n blinde hoender pik ‘n korrel iewers raak
moenie op die draad sit nie ons kry jou daar

skoene – uitskop – vriende almal bymekaar

gooi jou tas hie’ op my bakkie
‘n stukkie vleis, ‘n kuier pakkie
go! lekker is net ‘n vinger lank

[pre-chorus]
48 ure vry
dis uit die hok vir jou en my
go! ons rek die naweek lekker lank

[chorus]
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
beste pelle bymekaar ‘k like ‘it kwaai
‘n lekker saamsing warm braai
hy loop, hy loop, oop owoo
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
die kitaar en die dromme like ‘it kwaai
weet ons gaan al die koppe draai
hy loop, hy loop, oop
owoo

foto – lekker – tye laat jou tande wys
ons lag tot trane rol met arms – om – die – lyf
hoender vang die son en skud sy vere reg
maar sondag is hy lui en kruip vir maandag weg

[pre-chorus]
48 ure vry
dis uit die hok vir jou en my
go! ons rek die naweek lekker lank

[chorus]
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
beste pelle bymekaar ‘k like ‘it kwaai
‘n lekker saamsing warm braai
hy loop, hy loop, oop, owoo
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
die kitaar en die dromme like ‘it kwaai
weet ons gaan al die koppe draai
hy loop, hy loop, oop owoo

[briidge]
a s p kom ons sit hom neer
b a k g a t
a s a p kom ons doen dit weer

a s p kom ons sit hom neer
b a k g a t
a s a p kom ons doen dit weer

[chorus]
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
beste pelle bymekaar ‘k like ‘it kwaai
‘n lekker saamsing warm braai
hy loop, hy loop, oop, owoo
draaaaaai, draai die krane oop
lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
die kitaar en die dromme like ‘it kwaai
weet ons gaan al die koppe draai
hy loop, hy loop, oop owoo
hy loop, oop

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...