lirik lagu klim jou everest – brendan peyper
[verse 1]
het jy gewonder wat as
jy hierdie kans nou gaan vat
tel net tot tien jy sal dit duidelik sien
luister jy vir daardie stem
wat skreeu en sê jy gaan wen
met harde klippe kou
met bloed en sweet
[pre-chorus]
swem jy
sterker as die strome
ry jy
saam met al die golwe
staar jy
klein op na die berge
maak los die leeu in jou
[chorus]
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
steek uit jou hande na die hemel bo
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
jy weet daar’s baie wat in jou bly glo
[verse 2]
sit jy of staan jy jou man
voel jy wat binne jou brand
sal jy die vuishou keer en weer probeer
hou jy jou oog op die doel
jy ken, jy soek die gevoel
hoekom nog wag
dis dalk jou laaste dag
[pre-chorus]
swem jy
sterker as die strome
ry jy
saam met al die golwe
staar jy
klein op na die berge
maak los die leeu in jou
[chorus]
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
steek uit jou hande na die hemel bo
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
jy weet daar’s baie wat in jou bly glo
[post-chorus]
hey, hey, hey, hey
jou everest
hey, hey, hey
klim jou everest
hey, hey, hey, hey
jou everest
jy weet daar’s baie wat in jou bly glo
[bridge]
kom ons hardloop voor die lig
kom ons steek die vure aan
hou ons oë na bo
en glo
[chorus]
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
steek uit jou hande na die hemel bo
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
klim op, klim op, klim op
klim op, klim op, klim op, op
jou everest
jy weet daar’s baie wat in jou bly glo
[post-chorus]
hey, hey, hey, hey
jou everest
hey, hey, hey
klim jou everest
hey, hey, hey, hey
jou everest
jy weet daar’s baie wat in jou bly glo
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu sousa › lirik lagu sousad interlude – sousa
- kumpulan lirik lagu bascur › lirik lagu a mi pinta y punto – bascur
- kumpulan lirik lagu hidden citizens › lirik lagu kill the lights – hidden citizens
- kumpulan lirik lagu r3 رع › lirik lagu 00:00 – r3 رع
- kumpulan lirik lagu conscious ab › lirik lagu full throttle (harry mack) – conscious (ab)
- kumpulan lirik lagu dominic fike › lirik lagu feel good – dominic fike
- kumpulan lirik lagu kade mccuen › lirik lagu sugar, we’re goin down – kade mccuen
- kumpulan lirik lagu dopelord › lirik lagu doom bastards – dopelord
- kumpulan lirik lagu pile jpn › lirik lagu 816 not found – pile (jpn)
- kumpulan lirik lagu milash › lirik lagu расклад (arrangement) – milash