lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu malligheid – brendan peyper

Loading...

[vers 1]
ek kan nie sluk of praat nie helder d*nk nie
al wat ek sien is jy
al wat ek hoor is jy
ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop
maar al wat ek sien is jy
al wat ek hoor is jy
jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie
ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie
jy laat verbode so onskuldig lyk

[koor]
dit is malligheid, malligheid
jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
jy bring my tot ‘n val, val, val
ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
dit is malligheid, malligheid
ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
jy weet ek wil ek sal, sal, sal
als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
wat jy nou hier aan my doen
my wêreld ruk met ‘n soen

[ver 2]
jou lippe spel uit lose moeilikheid
ek wil soen ek wil proe aan jou
ons kan moeilikheid naby hou
jy vra my nie hoe nie my ja of my permisie
ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie
jy laat verbode so onskuldig lyk

[koor]
dit is malligheid, malligheid
jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
jy bring my tot ‘n val, val, val
ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
dit is malligheid, malligheid
ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
jy weet ek wil ek sal, sal, sal
als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
wat jy nou hier aan my doen
my wêreld ruk met ‘n soen

ek weet wat ek nodig het, sonder jou raak ek mal, mal, mal
ek weet wat ek nodig het wat ek in jou het

dit is malligheid, malligheid
jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
jy bring my tot ‘n val, val, val
ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal
dit is malligheid, malligheid
ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
jy weet ek wil ek sal, sal, sal
als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
wat jy nou hier aan my doen
my wêreld ruk met ‘n soen

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...