lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu net ‘n bietjie – brendan peyper

Loading...

ek lief jou maar jy my so bietjie
vis gevang met jou hart maar jy hou my aan ‘n lyntjie
net my luck nog ‘n dag waar die reën nie stop nie
gedagtes op jou en dit hou nie op nie

ek sit nog hier met ‘n seer hart
klop klop elke keer aan die brand
as jy in die kamer in stap
wil ek jou laatweet dat

ek kort net ‘n bietjie glimlag
‘n bietjie sonskyn op ‘n mooi dag
‘n bietjie liefde jy’s kort af
net ‘n bietjie iets; vra my wat
as ek kon
bederf ek jou elkedag

ek kort jou maar jy my so bietjie
vanoggend ged-nk die son gaan skyn maar toe nie
grys bedek al die blou en dit hou nie op nie
geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie

ek sit nog hier met ‘n seer hart
klop klop elke keer aan die brand
as jy in die kamer in stap
wil ek jou laatweet dat

ek kort net ‘n bietjie glimlag
‘n bietjie sonskyn op ‘n mooi dag
‘n bietjie liefde jy’s kort af
net ‘n bietjie iets; vra my wat
as ek kon
bederf ek jou elkedag

ek sit nog hier vir jou en wag
jy gooi my weer met daai glimlag
dieselfde ding elke dag
begin elke keer vanvooraf
oor en oor jy breek my hart, maar

klop klop elke keer aan die brand
as jy in die kamer in stap
wil ek jou laatweet dat

ek kort net ‘n bietjie glimlag
‘n bietjie sonskyn op ‘n mooi dag
‘n bietjie liefde jy’s kort af
net ‘n bietjie iets; vra my wat
as ek kon
bederf ek jou elkedag

ek kort net ‘n bietjie glimlag
‘n bietjie sonskyn op ‘n mooi dag
‘n bietjie liefde jy’s kort af
net ‘n bietjie iets; vra my wat
as ek kon
bederf ek jou elkedag

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...