lirik lagu skeur my klere – brendan peyper
ek lees lippe
moenie sê wat jy d*nk want jou soene praat in sinne
ek kan sien dat jy weet wat ek soek hier binne
jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne
ek hang aan jou lippe
jy’t gevat maar die los jy verlei my diep hier binne
kannie help, kannie keer, jy besteel my van sinne
jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne
gaan nie keer (gaan nie keer)
jy’t beheer (jy’t beheer)
jy kan my (jy kan my)
arresteer (arresteer)
skeur my klere trek die waarheid uit my uit
as liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel
skeur my klere trek die waarheid uit my uit
boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou
ek like jou soene
en ons dans op die telling van jou skelm planne
sit ‘n voet in die hoek hou vas met albei hande
ek is vasgevang jy het beheer van al die manne
ek kou klippe
jy’s ‘n krimineel so mooi en op jou stukke
en elke draai is gelaai met stukke
ek is vasgevang jy beheer my met jou lippe
gaan nie keer (gaan nie keer)
jy’t beheer (jy’t beheer)
jy kan my (jy kan my)
arresteer (arresteer)
skeur my klere trek die waarheid uit my uit
as liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel
skeur my klere trek die waarheid uit my uit
boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou
boei my vas
lewenslank
as dit is wat dit vat om saam met jou te wees
as liefde ooit krimineel kan wees
boei my vas (boei my vas)
lewenslank (lewenslank)
as dit is wat dit vat om saam met jou te wees sluit my toe en gooi die sleutel weg
skeur my klere trek die waarheid uit my uit
as liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel (krimineel)
skeur my klere trek die waarheid uit my uit (waarheid uit my uit)
boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou
skeur my klere
boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu monstrosity › lirik lagu devious instinct – monstrosity
- kumpulan lirik lagu ilegales › lirik lagu el demonio – ilegales
- kumpulan lirik lagu elway › lirik lagu albuquerque low – elway
- kumpulan lirik lagu the stereo state › lirik lagu across the susquehanna – the stereo state
- kumpulan lirik lagu quay dash › lirik lagu you make me cray – quay dash
- kumpulan lirik lagu seenay › lirik lagu issues – seenay
- kumpulan lirik lagu second › lirik lagu cómo sería – second
- kumpulan lirik lagu arctos › lirik lagu altar of nihil – arctos
- kumpulan lirik lagu franz nicolay › lirik lagu do we not live in dreams? – franz nicolay
- kumpulan lirik lagu ed harcourt › lirik lagu fruit fly – ed harcourt